Geroes is 'n modded server met aktiewe npc's. Scientists en Zombies maak jag op mekaar. Maar wanneer jy in die omtrenk is, sal hulle beslis op jou jag maak.
Stuur 'n e-pos aan ons in die vorm hieronder. Ons sal so spoedig moontlik daaraan aandag skenk.